Torpedo

'n Merk 46 Mod 5-liggewig torpedo word afgevuur.
'n Sweedse 533 mm torpedo.

'n Torpedo is 'n projektiel wat deur duikbote, skepe en vliegtuie in water gelanseer word om ander skepe en duikbote te vernietig. Die koms van die torpedo het tot die skepping van twee nuwe tipe skepe gelei naamlik die torpedoboot en die torpedojaer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy