Toyota, Aichi

Toyota

豊田市
Stad
Die Toyota Stadsaal
Die Toyota Stadsaal
Vlag van Toyota
Vlag
Ligging van Toyota in die Aichi-prefektuur
Ligging van Toyota in die Aichi-prefektuur
Toyota is in Japan
Toyota
Toyota
Ligging van Toyota in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°5′N 137°9′O / 35.083°N 137.150°O / 35.083; 137.150
LandJapan
GebiedChūbu (Tōkai)
PrefektuurAichi-prefektuur
Regering
 • BurgemeesterToshihiko Ota
Oppervlak
 • Totaal918,47 km2 (354,62 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal423 343
 • Digtheid460,92/km2 (1 193,8/vk. myl)
TydsoneUTC+9 (JST)
Webwerfcity.toyota.aichi.jp

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Toyota (Japannees: 豊田市 Toyota-shi) is 'n stad in die Aichi-prefektuur, Japan, oos van Nagoja.

Verskeie van Toyota se vervaardigingsaanlegte, insluitend die Tsutsumi-aanleg, is hier geleë. Die jarelange bande tussen die Toyota Motor Corporation en die dorp Toyota-shi, voorheen bekend as Koromo (挙 母 市 Koromo-shi), gee die stad sy huidige naam.

Toyota was een van die gasheerstede tydens die Rugbywêreldbeker 2019.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy