Tulbagh

Tulbagh
Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh, Wes-Kaap
Tulbagh is in Wes-Kaap
Tulbagh
Tulbagh
 Tulbagh se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°17′6″S 19°8′16″O / 33.28500°S 19.13778°O / -33.28500; 19.13778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitWitzenberg
Stigting1795[1]
Oppervlak
 • Totaal3,81 km2 (1,47 vk. myl)
Hoogte
180 m (590 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal8 969
 • Digtheid2 354/km2 (6 100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense69.3%
 • Swart mense22.7%
 • Ander0.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 74.4%
 • Xhosa 18.3%
 • Engels 3.6%
 • Sotho 2.0%
 • Ander 1.7%
Poskode (strate)
6820
Skakelkode023

Tulbagh is 'n dorp in die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit van die provinsie Wes-Kaap (Suid-Afrika) met bykans 9 000 inwoners (2011),[2] Dit is sowat 125 kilometer noord-oos van Kaapstad geleë en is genoem na Ryk Tulbagh, die Kaapse goewerneur van 1751 tot 1771. Tulbagh is die sentrum van 'n wynboustreek.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 2 Julie 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 "Hoofplek Tulbagh". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy