USS Enterprise (CVN-65)

USS Enterprise (CVN-65)

USS Enterprise in die Atlantiese Oseaan, 2004.
Naam USS Enterprise
Klas en tipe Enterprise-klas vliegdekskip
Besteldatum 15 November 1957
Bouers Newport News Shipbuilding
Gebruik deur Amerikaanse Vloot
Voorganger Kitty Hawk
Opvolger Nimitz
Boudatum 1958–1961
Koste VS $451,3 miljoen
Aantal beplan 6
Aantal neergelê 1
Datum neergelê 4 Februarie 1958
Te water lating 24 September 1960
Aantal voltooi 1
In diens gestel 25 November 1961
Onttrek 3 Februarie 2017
In gebruik 0
Lot Afwagtend vir herwinning
Bynaam The Big E
Verplasing 93 284 lang ton (volle vrag)
Lengte 342 m
Wydte 78,4 m (vliegdek)
40,5 m (waterlyn)
Diepgang 12 m
Spoed 33,6 kn (62,2 km/h)
Bemanning 5 828 (maksimum)

Die USS Enterprise was 'n vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot en was die grootste oorlogskip ooit gebou tydens sy waterlating in 1961. Dit was die eerste vliegdekskip wat deur kernkrag aangedryf is. Die boukoste was $451 300 000.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy