USS Enterprise (CVN-80)

USS Enterprise (CVN-80)
supercarrier
Vaartuig klasGerald R. Ford-klas vliegdekskipWysig
Vernoem naUSS EnterpriseWysig
Voorafgegaan deurUSS John F. Kennedy (CVN-79)Wysig
Opgevolg deurDoris MillerWysig
Land van oorsprongVerenigde StateWysig
Belangrike gebeurteniscontract awarding, keel laying, ship launching, ship acquiredWysig
OperateurAmerikaanse VlootWysig
VervaardigerHuntington Ingalls IndustriesWysig
Ligging van vervaardigingNewport News ShipbuildingWysig
WapentuigRIM-162 ESSM, RIM-116 Rolling Airframe Missile, Phalanx CIWSWysig
Aangedryf deurA1B reactorWysig
Teken nommerCVN-80Wysig

USS Enterprise (CVN-80) sal die derde Gerald R. Ford-klas vliegdekskip wees wat vir die Verenigde State se vloot gebou word.[1][2] Dit sal die negende Amerikaanse vlootvaartuig en derde vliegdekskip wees wat die naam dra, en is geskeduleer om teen 2028 in werking te wees. Konstruksie het in Augustus 2017 begin met 'n staalsny-seremonie.[3]

  1. "Navy To Name Next Ford Class Carrier Enterprise". 26 Julie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2012. Besoek op 1 Desember 2012.
  2. "News Release - Navy's Next Ford-Class Aircraft Carrier to be Named Enterprise". U.S. Navy. 1 Desember 2012. Besoek op 1 Desember 2012.
  3. "HII gets additional $228m for Enterprise (CVN-80) long lead time materials". navaltoday.com. 28 Desember 2018. Besoek op 26 Maart 2019.[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy