USS Nimitz

USS Nimitz

Die USS Nimitz (CVN-68).
Naam USS Nimitz
Klas en tipe Nimitz-klas vliegdekskip
Besteldatum 31 Maart 1967
Bouers Newport News Shipbuilding
Gebruik deur Amerikaanse Vloot
Voorganger USS Enterprise
Koste VS$1,881 miljard
Aantal beplan 10
Aantal neergelê 10
Datum neergelê 22 Junie 1968
Te water lating 13 Mei 1972
Aantal voltooi 10
In diens gestel 3 Mei 1975
In gebruik 10
Lot In aktiewe diens
Tuishawe Kitsap
Bynaam Old Salt
Verplasing 100 020 lang ton
Lengte 332,8 m
Wydte 76,8 m (vliegdek)
40,8 m (waterlyn)
Diepgang 11,3 m
Spoed 31,5 kn (58,3 km/h)
Bemanning 3 532 (skip) 2 480 (lugvleuel)
6 012 (totaal)

Die USS Nimitz is 'n kernaangedrewe vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot. Hy het sy naam verleen aan die Nimitz-klas vliegdekskepe.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy