Umsobomvu Plaaslike Munisipaliteit

Umsobomvu
Kaart van Suid-Afrika wat Umsobomvu in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC072
Burgemeester Nombulelo Lillian Hermans
Hoofstad Colesberg
Grootste tale Xhosa, Afrikaans
Area 6,819 km²  
Bevolking 28,376 (2011)

Die Umsobomvu Plaaslike Munisipaliteit (voorheen bekend as Towerberg Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die setel van die munisipaliteit is in Colesberg. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend, gevolg deur Afrikaans.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy