Unitarisme

Unitarisme (van die Latynse unitas, "eenheid") is 'n stroming binne die Christendom wat die leer van die goddelike drie-eenheid of triniteit verwerp. In hulle siening van die eenheid van God, word Jesus Christus nie as (mede-)goddelik beskou nie, anders as binne die hoofstroom van Christenskap.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy