’n Vakbond is ’n organisasie met die doel om die belangstellings van ’n versameling van werkers te bevorder en te beskerm. Dikwels is 'n vakbond die werkers se verteenwoordiger wanneer lone of werksomstandighede met werkgewers en/of regerings onderhandel word.
Vakbonde is onvermybaar polities en lok dikwels beide passievolle ondersteuning en woordewisseling.