VfL Bochum

VfL Bochum
logo
Volle naam Verein für Leibesübungen Bochum
1848 Fußballgemeinschaft e.V.
Stigting 1911
Tuisveld rewirpowerSTADION
(vroeër bekend as Ruhrstadion),
Bochum
Kapasiteit 32 645
Voorsitter Wilken Engelbracht
Afrigter Gertjan Verbeek
Liga Bundesliga
2021/22 13. posisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
rewirpowerstadion, Bochum

VfL Bochum is 'n Duitse sportklub uit die Wesfaalse stad Bochum wat veral bekend is om sy sokkerafdeling. Naas sokker het VfL Bochum die volgende afdelings: pluimbal, basketbal, skerm, hokkie, atletiek, handbal, swem, dans, tennis, tafeltennis, gimnastiek en vlugbal.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy