Vitesse Arnhem

Vitesse
Volle naam Stichting Betaald Voetbal Vitesse
Stigting 14 Mei 1892
Tuisveld GelreDome,
Arnhem
Kapasiteit 25 500
Voorsitter Vlag van Nederland Bert Roetert
Afrigter Vlag van Nederland Peter Bosz
Liga Eredivisie
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Vitesse is 'n sokkerspan in die Nederlandse stad Arnhem wat in die Eredivisie speel. Die span se tuisveld is die GelreDome (wat 25 500 sitplekke het en 'n dak wat oor die hele stadion, insluitend die veld, kan trek). Tans is Alexander Tsjigirinski die eienaar. Hy is 'n vriend van Roman Abramovic (die eienaar van Chelsea FC). Vitesse het sterk mededinging met NEC Nijmegen en hulle derby staan as die Gelderse derby bekend.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy