Vlag van Broenei

Vlag van Broenei
Vlag van Broenei
Vlag van Broenei
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 29 September 1959[1]
Ontwerp Twee parallelogramme in wit bo en swart onder van die skildhoek na onder in die wapperkant op ’n geel baan. In die middel is embleem van Broenei in rooi.

Die nasionale vlag van Broenei is op 29 September 1959 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee parallelogramme in wit bo en swart onder van die skildhoek na onder in die wapperkant op ’n geel baan. In die middel is embleem van Broenei in rooi.

  1. "Broenei" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2001. Besoek op 27 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy