Vlag van Groenland

Vlag van Groenland
Vlag van Groenland
Vlag van Groenland
Bynaam (kl) Erfalasorput
(af) Ons vlag
(kl) Aappalaartoq
(af) Die rooi
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 21 Junie 1985[1]
Ontwerp ’n Horisontale tweekleur met ’n wit baan bo en ’n rooi baan onder en ’n skyf aan die vlagpaalkant waarvan die boonste helfte rooi is en die onderste helfte wit.
Ontwerp deur Thue Christiansen

Die nasionale vlag van Groenland is op 21 Junie 1985 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur met ’n wit baan bo en ’n rooi baan onder. Aan die vlagpaalkant is ’n skyf waarvan die boonste helfte rooi is en die onderste helfte wit.

  1. (en) "Groenland". Flags of the World. Besoek op 7 Februarie 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy