Vlag van Sint Helena

Vlag van Sint Helena
Vlag van Sint Helena
Vlag van Sint Helena
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 30 Januarie 1984[1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die vlag van Sint Helena, ’n Britse oorsese gebied is op 30 Januarie 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

  1. (en) "Sint Helena". Flags of the World. Besoek op 8 Februarie 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy