Vlag van die Kanariese Eilande

Vlag van die Kanariese Eilande
Vlag van die Kanariese Eilande
Vlag van die Kanariese Eilande
Gebruik Staatsvlag Staatsvlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 10 Augustus 1982[1]
Ontwerp ’n Vertikale driekleur in wit, blou en geel met die landswapen in die blou baan op die staatsvlag.

Die vlag van die Outonome Gemeenskap van die Kanariese Eiande is op 10 Augustus 1982 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale driekleur in wit, blou en geel met die landswapen in die middel van die blou baan op die staatsvlag.

  1. (en) "Kanariese Eilande (Outonome Gemeenskap, Spanje)". Flags of the World. Besoek op 7 Februarie 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy