Voyeurisme

Voyeurisme
Klassifikasie en eksterne bronne
"Mercurius en Herse", ’n toneel uit The Loves of the Gods, ’n stel kunswerke deur die Italiaanse graveur Gian Giacomo Caraglio. Dit wys Mercurius, Herse en Aglaulos.
"Mercurius en Herse", ’n toneel uit The Loves of the Gods, ’n stel kunswerke deur die Italiaanse graveur Gian Giacomo Caraglio. Dit wys Mercurius, Herse en Aglaulos.
ICD-10 F65.3
ICD-9 302.82
Mediese waarskuwing

Voyeurisme is die seksuele belangstelling in of praktyk van ander mense dophou wat in intieme dade betrokke is, soos ontkleding, seks en ander aksies wat gewoonlik as privaat beskou word.[1]

Die term kom van die Franse woord voir, "om te sien". ’n Manlike voyeur word soms ’n afloerder (Engels: Peeping Tom) genoem.[2] Dit word egter gebruik vir iemand wat ander in die geheim dophou en gewoonlik nie op ’n openbare plek nie.

  1. Hirschfeld, M. (1938). Sexual anomalies and perversions: Physical and psychological development, diagnosis and treatment (nuwe en hersiene uitgawe). Londen: Encyclopaedic Press.
  2. DNB 1890

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy