Vredendal

Vredendal
Die NG moederkerk in die middedorp.
Die NG moederkerk in die middedorp.
Vredendal is in Wes-Kaap
Vredendal
Vredendal
 Vredendal se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°39′52″S 18°30′22″O / 31.66444°S 18.50611°O / -31.66444; 18.50611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitMatzikama
Oppervlak
 • Totaal23,08 km2 (8,91 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal18 170
 • Digtheid787/km2 (2 040/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense15.7%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense67.8%
 • Swart mense12.3%
 • Ander3.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 86.6%
 • Xhosa 7.5%
 • Engels 2.3%
 • Ander 3.6%
Poskode (strate)
8160
Poskode (posbusse)
8160
Skakelkode027

Vredendal is een van die jongste en dus ook modernste dorpe in die Wes-Kaap en ook een van die snel groeiendste.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vredendal". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy