Vrymesselary

Die Vrymesselaarswinkelhaak en -passer. Dit kom met of sonder die "G" voor.

Die Vrymesselary is 'n wêreldwye humanitêre organisasie, met lidmaatskapstoetrede beperk tot mans en deur middel van 'n inlywingsproses. Die belangrikste funksie van 'n vrymesselaar is om betrokke te wees by liefdadigheidswerk, en by gemeenskapsontwikkeling.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy