Wagyu (bees)

'n Wagyu bul
Hoëgraadse Matsusaka-skywe uit die ribgedeelte van Wagyu-beesvleis. Let op die karakteristieke marmering.

Die Wagyu (和牛Wagyū, letterlik "Japannese koei") is enige van vier Japannese vleisbeesrasse.

Wagyubeeste word in verskeie gebiede van Japan onder die gebied se naam versprei. 'n Paar voorbeelde is Matsusaka-, Kobe-, Yonezawa-, Mishima-, Ōmi- en Sanda-beesvleis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy