Wanabsorpsie

Pasiënte wat aan wanabsorpsie ly, neem genoeg voedsel in, maar kan nie die voedsel as genoegsame hoeveelhede energie vanaf die verteringstelsel na die res van die liggaam vervoer nie. Sulke pasiënte verloor dikwels gewig as volwassenes en as dit by kinders voorkom, groei sulke kinders nie genoegsaam nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy