Waratahs (Superrugbyspan)

Waratahs
Bynaam(e) ’Tahs
Embleem Protea
Stigting 1997
Ligging Sydney, Australië
Streek Nieu-Suid-Wallis
Stadion Sydney Voetbalstadion
Kapasiteit 45 500
Afrigter(s) Daryl Gibson
Kaptein(s) Michael Hooper
Liga(s) Superrugby
2018 Kwarteind
(3de na rondomtalie)
Tuiskleure


Weg kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 136 Phil Waugh
Meeste punte 1 172 Matt Burke
Meeste drieë 25 Lote Tuqiri
Eerste wedstryd
NSW Waratahs 32 – 11 Transvaal
(1 Maart 1996)
Grootste oorwinning
Waratahs 73 – 12 Lions
(12 Maart 2010)
Grootste nederlaag
Crusaders 96 – 19 Waratahs
(11 Mei 2002)
Amptelike webwerf
www.waratahs.com.au

Die Waratahs (voorheen bekend as die Nieu-Suid-Wallis Waratahs en nou as die HSBC Waratahs) is ’n Australiese rugbyspan wat as ’n konsessie aan Superrugby deelneem sedert 1996. Die konsessie sluit die grootste gedeelte van Nieu-Suid-Wallis in (die Riverina en ander suidelike dele maak deel van die Brumbies se konsessiearea uit). Die Waratahs se tuiswedstryde word op die Sydney Voetbalstadion in Sydney gespeel. Die huidige kaptein van die span is Michael Hooper.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy