Wasili II van Moskou

Wasili II
Grootprins van Moskou

Periode 1425–1462
Voorganger Wasili I
Opvolger Iwan die Grote
Huis Rjoerik
Vader Wasili I
Moeder Sofia van Litaue
Gebore 10 Maart 1415
Oorlede 27 Maart 1462

Wasili II of Wasili die Blinde (Russies: Василий II Васильевич Тёмный; 10 Maart 141527 Maart 1462) was die grootprins van Moskou. Tydens sy lang bewind, van 1425 tot 1462, het die grootste burgeroorlog (1425–1453) in die ou Russiese geskiedenis plaasgevind.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy