Wasili I van Moskou

Wasili I
Grootprins van Moskou

Periode 1389–1425
Voorganger Dmitri Donskoi
Opvolger Wasili II van Moskou
Huis Rjoerik
Vader Dmitri Donskoi
Gebore 30 Desember 1371
Oorlede 27 Februarie 1425
Eggenote Sofia van Litaue

Wasili I (Russies: Василий I Дмитриевич; 30 Desember 137127 Februarie 1425) was sedert 1389 die grootprins van Moskou. Hy was die oudste seun van Dmitri Donskoi. Dmitri was die eerste grootprins wat sy titels aan sy seun nagelaat het sonder om eers die khan van die Goue Horde te raadpleeg.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy