Weliki Oestjoeg

Weliki Oestjoeg

Великий Устюг
Dorp
Die tuiste van Djed Moroz
Die tuiste van Djed Moroz
Vlag van Weliki Oestjoeg
Vlag
Wapen van Weliki Oestjoeg
Wapen
Die ligging van Wologda-oblast in Rusland
Die ligging van Wologda-oblast in Rusland
Weliki Oestjoeg is in Vologda Oblast
Weliki Oestjoeg
Weliki Oestjoeg
Die ligging van Weliki Oestjoeg in Wologda-oblast
Koördinate: 60°46′0″N 46°18′0″O / 60.76667°N 46.30000°O / 60.76667; 46.30000
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedWologda-oblast
Stigting1207
Oppervlak
 • Totaal17 km2 (7 vk. myl)
Hoogte
70 m (230 ft)
Bevolking
 • Totaal31 665
 • Digtheid1 863/km2 (4 830/vk. myl)
TydsoneUTC+04:00 (MEK)
Poskode
162390–162396
Skakelkodes7 81738
Webwerfmovustug.ru

Weliki Oestjoeg (Russies: Великий Устюг) is ’n dorp in die Russiese Wologda-oblast. Dit lê by die sameloop van die Soechona- en die Joeg-rivier. Die inwonertal in 2010 was 31 665.[1]

  1. Russiese Federale Staatstatistiekdiens (2011). Всероссийская перепись населения 2010 года. Том 1 Alrussiese Bevolkingsensus, 2010, vol. 1. Всероссийская перепись населения 2010 года (in Russies).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy