Wes-Kaapse Provinsiale Parlement

Setels in die provinsiale wetgewer na die Mei 2024-verkiesing: ██ DA: 24 setels ██ ANC: 8 setels ██ EFF: 2 setels ██ GOOD: 1 setel ██ ACDP: 1 setel ██ VF+: 1 setel ██ ALJAMA: 1 setel

Die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement is die primêre wetgewende liggaam van die provinsie Wes-Kaap. Dit het 'n eenkamersamestelling en verkies die premier en die provinsiale kabinet uit die lede van die leierparty of koalisie in die parlement.

Die Parlement is geleë in Walestraat 7 in Kaapstad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy