Willowmore

Willowmore
Willowmore
Willowmore
Willowmore is in Oos-Kaap
Willowmore
Willowmore
 Willowmore se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°17′S 23°29′O / 33.283°S 23.483°O / -33.283; 23.483
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1855
Oppervlak
 • Totaal21,74 km2 (8,39 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal7 678
 • Digtheid353/km2 (910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.0%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense86.3%
 • Swart mense10.0%
 • Ander0.6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 94.6%
 • Xhosa 3.2%
 • Engels 1.2%
 • Ander 1.0%
Poskode (strate)
6445
Poskode (posbusse)
6445
Skakelkode044

Willowmore is 'n ouwêreldse Karoodorp aan die westelike grens van die Oos-Kaap. Die bevolking is sowat 7 700 en die dorp beskik oor heelwat ou geboue uit die Victoriaanse sowel as Eduardiaanse tydperk.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Willowmore". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy