Winkelhaak (sterrebeeld)

Winkelhaak
Latynse naam Norma
Genitief Normae
Afkorting Nor
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 16,05h
Deklinasie -52º
Grootte 165 vk. grade (74ste)
Kwadrant SQ3
Besonderhede
Hoofsterre 2
Helderste ster γ2 Nor
Naaste ster Gliese 615 (HD 145417)
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 13
Meteoorreëns Gamma-Normiede
Aangrensende sterrebeelde
Skerpioen, Wolf, Passer, Suidelike Driehoek, Altaar
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Winkelhaak (Latyn: Norma) is ’n klein, onopvallende sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit word soms beskou as verteenwoordigend van ’n liniaal of waterpas.

Norma, wat aanvanklik L’Equerre et la Regle in Frans genoem is, is een van die sterrebeelde wat Abbé Nicolas Louis de Lacaille in die middel 1750's geskep het toe hy sowat 10 000 sterre in die Kaap die Goeie Hoop opgemeet het.[1]

  1. Norma in Ian Ridpath's "Star Tales"

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy