Wladiwostok Internasionale Lughawe

Wladiwostok Int. Lughawe
Международный аэропорт «Владивосток»
IATA: VVOICAO: UHWW
VVO is in Rusland
VVO
VVO
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Vladivostok Avia
Bedien Wladiwostok
Ligging Artjom, Rusland
Spil vir Aurora
Hoogte bo seevlak 46 vt / 14 m
Koördinate 43°23′57″N 132°09′05″E / 43.39917°N 132.15139°O / 43.39917; 132.15139
Webtuiste www.vvo.aero
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
06/24 3,191 973 Teer
07R/25L 11 483 3 500 Beton
07L/25R 11 483 3 500 Beton
16/34 1 975 602 Teer
Statistieke (2011)
Passasiers 1 456 000
Lugbewegings 6 295
Vrag tonnemaat 690 650
2011 aandeelhouersverslag [1]

Die Wladiwostok Internasionale Lughawe (Russies: Международный аэропорт «Владивосток», Mezjdoenarodni Aeroport Wladiwostok) (IATA-kode: VVO, ICAO: UHWW) is geleë naby Artjom, Primorski-krai, Rusland, ongeveer 'n uur se ry (44 kilometer) noord van die middestad van Wladiwostok. Dit was voorheen bekend as Knewitsji-lughawe, vernoem na die dorp Knewitsji.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy