Wolwedans in die skemer

Wolwedans in die skemer is ’n fiktiewe Afrikaanse verhaal oor Hotel Njala in die Hazyview-vallei wat deur die rolprentresensent en omroeper Leon van Nierop geskryf is. Die verhaal is verwerk tot radiodrama, televisiereeks, rolprent en roman. Die storie het ses weergawes ondergaan.[1]

  1. Watkykjy-onderhoud

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy