Xhariep-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Xhariep
Kaart van Suid-Afrika wat Xhariep in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC16
Plaaslike munisipaliteite Letsemang, Mohokare, Naledi, Kopanong
Hoofstad Trompsburg
Burgemeester Irene Mehlomakhulu (ANC)
Grootste tale Afrikaans (37,09%), Sotho (37,08%), Xhosa (19,85%)
Oppervlakte 34 249 km²
Bevolking 135 225 (2001)

Die Xhariep-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Trompsburg. Eweveel inwoners in die munisipale gebied is Afrikaans- en Sothosprekend (37,1% elk). Die munisipaliteit se kode is DC16.

"Xhariep" (Gariep) is Griekwa vir die Oranjerivier.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy