Herme

’n Herme van Demosthenes uit die Agora van Athene, deur Polyeuktos, c. 280 v.C. (Glyptothek, München).

’n Herme (Grieks: ἑρμῆς, meervoud ἑρμαῖ hermai),[1] is ’n beeldhouwerk met ’n kop (en soms ’n torso) op ’n gladde, gewoonlik reghoekige onderste deel waarop manlike geslagsdele op die regte hoogte uitgekerf is. Dié kunsvorm het in Antieke Griekeland ontstaan en is deur die Romeinse nagevolg.

  1. Anatole Bailly, Abrégé du dictionnaire Grec-Français, Hachette, Parys, 1901, p. 361.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy