Hikikomori

In Japan is hikikomori (Japannees: ひきこもり of 引きこもり, letterlik. "Trek na binne, word ingeperk", dit wil sê, "akute sosiale onttrekking"; 'n aangepase vertaling: binnesluiting) 'n teruggetrokke adolessent of volwassene wat hulself onttrek het uit die samelewing en streef na uiterste vlakke van isolasie en afsluiting.[1] Hikikomori verwys na die verskynsel in die algemeen en die individue self. Hikikomori word beskryf as alleenlopers of 'hedendaagse kluisenaars'.[2] Volgens ramings is 'n halfmiljoen Japannese jeugdiges sosiale kluisenaars[3], sowel as meer as 'n halfmiljoen middeljarige individue.[4]

  1. Kremer, William; Hammond, Claudia (5 Julie 2003). "Hikikomori: Why are so many Japanese men refusing to leave their rooms?". BBC News (in Engels). BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Januarie 2020. Besoek op 11 Maart 2016.
  2. Teo, Alan (8 November 2012). Modern-Day Hermits: The Story Hikkomori in Japan and Beyond (YouTube). University of Michigan Center for Japanese Studies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Januarie 2014. Besoek op 26 Februarie 2014.
  3. Jozuka, Emiko (12 September 2016). "Why won't 541,000 young Japanese leave the house?". CNN (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 November 2019. Besoek op 27 Maart 2018.
  4. "613,000 in Japan aged 40 to 64 are recluses, says first government survey of hikikomori". The Japan Times Online (in Engels (VSA)). 29 Maart 2019. ISSN 0447-5763. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Mei 2020. Besoek op 29 Maart 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy