Mozi

Mozi

Mozi (Chinees: 墨子; Pinyin: Mòzǐ) of Micius was 'n Chinese filosoof wat vanaf ongeveer 470 vC tot 391 vC gedurende die Tydperk van die Lente en die Herfs. Sy regte naam was Di en hy kom uit Lu- of Songstaat.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy