Zeromorfeem

'n Zeromorfeem is 'n term uit die taalkunde wat verwys na 'n klanklose lid van 'n opposisie of paradigma (met andere woorde, dit is 'n morfeem sonder klankvorm).

In morfeem-gebaseerde morfologie vorm zeromorfeme deel van paramorfeme. Zeromorfeme is egter uniek omdat hulle geen vorm het nie, maar het egter betekenis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy