10 results found for: “Bangladesh”.

Request time (Page generated in 0.1587 seconds.)

Bangladesj

Banglapedia: National Encyclopedia of Bangladesh (Tweede uitg.). Asiatic Society of Bangladesh. (en) "The rise and rise of Bangladesh cricket – what took them so...

Last Update: 2024-11-05T09:13:58Z Word Count : 2361

View Rich Text Page View Plain Text Page

Biman Bangladesh Airlines

Biman Bangladesh Airlines is die nasionale vlagdraer van Bangladesj. Met sy hoofspilpunt by Hazrat Shahjalal Internasionale Lughawe in Dhaka, bedryf die...

Last Update: 2022-06-03T14:09:42Z Word Count : 364

View Rich Text Page View Plain Text Page

Bengaalse nasionale krieketspan

beheer en geadministreer deur die Bengaalse Krieketraad (BCB, van Engels: Bangladesh Cricket Board) en is ’n volle lid van die Internasionale Krieketraad (IKR)...

Last Update: 2025-07-29T06:24:01Z Word Count : 14361

View Rich Text Page View Plain Text Page

The Independent

lande wat dieselfde naam dra, soos: The Independent (Bangladesh), Engelse koerant wat in Bangladesh en Dhaka uitgegee word. The Independent (Dominica),...

Last Update: 2020-05-24T08:55:52Z Word Count : 99

View Rich Text Page View Plain Text Page

Bengaalse Krieketraad

(Engels: Bangladesh Cricket Board, afgekort “BCB”; Bengaals: বাংলাদেশ ক্রিকেট বোর্ড), voorheen bekend as die Bengaalse Krieketbeheerraad (Bangladesh Cricket...

Last Update: 2024-04-19T20:45:25Z Word Count : 493

View Rich Text Page View Plain Text Page

Vlag van Bangladesj

Bangladesh Series-II. Asiatic Society of Bangladesh. Dhaka. p.580 (en) Vlagreëls, Volksrepubliek van Bangladesj (en) http://bdnews24.com/bangladesh...

Last Update: 2025-04-15T19:00:24Z Word Count : 1030

View Rich Text Page View Plain Text Page

Golf van Bengale

(reds.). Banglapedia: National Encyclopedia of Bangladesh (Second uitg.). Asiatic Society of Bangladesh. "Bay of Bengal" (in Engels). Wildlife Conservation...

Last Update: 2021-08-15T10:19:27Z Word Count : 282

View Rich Text Page View Plain Text Page

Hazrat Shahjalal Internasionale Lughawe

Air Astra, Novoair, US-Bangla Airlines en die nasionale vlagskip Biman Bangladesh Airlines. Die jaarlikse hanteringskapasiteit van die lughawe is 18,5 miljoen...

Last Update: 2025-05-16T07:14:20Z Word Count : 1973

View Rich Text Page View Plain Text Page

Bangladesjiese kwotahervormingsbeweging van 2024

"Drenched in blood - how Bangladesh protests turned deadly". www.bbc.com (in Engels (VK)). Besoek op 24 Julie 2024. "Bangladesh wakes to TV, internet blackout...

Last Update: 2025-01-16T11:23:36Z Word Count : 1429

View Rich Text Page View Plain Text Page

Bangladesj Lugmag

History". Bangladesh Air Force. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Augustus 2021. Besoek op 23 Mei 2021. Uddin, Syed Mohd. Saleh (2012). "Bangladesh Air...

Last Update: 2023-10-07T02:56:43Z Word Count : 1129

View Rich Text Page View Plain Text Page

Main result

Bangladesj

Bangladesj (Bengaals: বাংলাদেশ, Bāṃlādēśa, [ˈbaŋlad̪eʃ], ; letterlik "die nasie van Bengale"), amptelik die Volksrepubliek Bangladesj (গণপ্রজাতন্ত্রী বাংলাদেশ, Gaṇaprajātantrī Bāṃlādēśa), is 'n digbevolkte land in Suid-Asië in die streek Bengale. Dit beslaan 'n oppervlakte van 148 460 km² en het 'n bevolking van sowat 170 miljoen in 2024 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Dhaka (of Dakka), ander groot stede sluit in Chittagong in die suidooste en Khulna in die suidweste. Die amptelike taal is Bengaals, die belangrikste etniese groep is die Bengale en die plaaslike geldeenheid is die taka (৳, tk). Die land lê aan die Golf van Bengale in die Indiese Oseaan, maar word origens heeltemal deur Indië omring, behalwe vir die suidoostelike hoek, wat aan Mianmar (Birma) grens. Net noordwes van Bangladesj is Nepal en noord is Bhoetan geleë, maar al drie lande word deur 'n smal Indiese strook van mekaar geskei. Die Ganges-Brahmaputra-vloedvlakte is die oorheersende geografiese kenmerk van die land. Bangladesj het tussen 1858 en 1947 deel uitgemaak van Brits-Indië en met die Verdeling van Indië het dit deel geword van Pakistan. In 1952 het die Bengaalse Taalbeweging begin en in 1971 het die provinsie met Indiese ondersteuning die Bengaalse Onafhanklikheidsoorlog teen Pakistan begin. Op 26 Maart 1971 het Bangladesj sy onafhanklikheid van Pakistan verklaar en met die grondwet op 4 November 1972 'n unitêre parlementêre republiek geword. Bangladesj is 'n lidland van die Britse Statebond met 'n president as staatshoof. Sedert sy onafhanklikwording in 1971 beleef Bangladesj armoede, hongersnood, politieke onrus en militêre staatsgrepe. Die herstel van demokrasie in 1991 het verligting gebring, maar die land het steeds met baie uitdagings te kampe, veral die jaarlikse vloede en siklone.


From Wikipedia, the free encyclopedia.

Developed by razib.in